Description
Een van die top 3 cocks in my hok. Kyk mooi na die ped. Ook joe Gomes se super duif in die ped. Broei reeds wenners toe hy net 6 maande oud is geld terug waarborg. Goud werd super oog ook het reeds top vliers en 3 wenners geteel
Sy ma is my goue geerinkx hen.
——————————-
Willie
Contact : 072 754 1391
Gauteng